SPOOKeFFEK

Author:   Dawie Louw
Publisher:   Malherbe Uitgewers
Volume:   1
ISBN:  

9781991455154


Pages:   186
Publication Date:   10 August 2024
Format:   Paperback
Availability:   In stock   Availability explained
We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately.

Our Price $36.93 Quantity:  
Add to Cart

Share |

SPOOKeFFEK


Add your own review!

Overview

Bestaan spoke wel? As 'n wetenskaplike soos Albert Einstein sê dis moontlik, wie is ek en jy om te stry? En as jy steeds wil stry, doen jouself 'n groot guns en lees eers hierdie reeks verhale en dan praat ons weer. Sportheld Karel Dekker se lewe is op 17 so te sê verwoes. Nie net verloor hy beide sy ouers in 'n motorongeluk nie, maar ook sy een been. Die gestremde seun is kwaad oor hoe die lewe hom behandel, maar besluit tog om terug te veg. Hy gaan woon by sy ouma op Kangoberg, 'n dorp in die Klein-Karoo. Dis hier, in sy matriekjaar, waar hy sy lewe weer aan die gang moet kry. Hy ontmoet talle nuwe mense, o.a. die sogenaamde Super Ses, dié elitegroep in die skool. Die groep staan ook bekend as die !Kang's, 'n naam wat met 'n Khoisan klink uitgespreek word. Dinge tussen hom en die Super Ses draai egter skeef en spoedig kan hy die groep nie verduur nie. Karel word nou meer van 'n alleenloper en ontdek dat hy goed met die skryf van rekenaarspeletjies is. Die karakters in die speletjies noem hy die e!Kang's, na die lede van die Super Ses vernoem, elkeen met 'n eie interessante verhaal. In 'n muwwe kelder ontdek hy ook 'n ou rekenaar waarmee sy oorlede oupa eksperimente in kwantumfisika gedoen het. En net daar maak Karel 'n groot fout. Hy plaas sy oupa se program wat teleportasie doen saam met sy speletjies in dieselfde rekenaar en die onmoontlike gebeur: die e!Kang's teleporteer hulself oor die internet en in die vorm van kragtige energievelde, betree hulle die werklikheid. Die e!Kang's trek nou ware skurke vas en doen uitstekende werk, maar die gediertes kan handuit ruk en moet hokgeslaan word. Met sy meisie Siti se hulp, sit Karel die e!Kang's agterna en 'n hele reeks ongelooflike avonture volg.

Full Product Details

Author:   Dawie Louw
Publisher:   Malherbe Uitgewers
Imprint:   Malherbe Uitgewers
Volume:   1
Dimensions:   Width: 14.00cm , Height: 1.00cm , Length: 21.60cm
Weight:   0.222kg
ISBN:  

9781991455154


ISBN 10:   1991455151
Pages:   186
Publication Date:   10 August 2024
Audience:   General/trade ,  General
Format:   Paperback
Publisher's Status:   Active
Availability:   In stock   Availability explained
We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately.

Table of Contents

Reviews

Author Information

Tab Content 6

Author Website:  

Customer Reviews

Recent Reviews

No review item found!

Add your own review!

Countries Available

All regions
Latest Reading Guide

Aorrng

Shopping Cart
Your cart is empty
Shopping cart
Mailing List