|
|
|||
|
||||
OverviewDie Namakwaland-streek, gelee in die westelike deel van die Noord-Kaap, is bekend vir sy asemrowende blomtonele en woestynlandskap. Die manier waarop die plaaslike mense Afrikaans praat is uniek aan hierdie gebied. Willem se anekdote van die mense beklemtoon die uniekheid van die mense en die gebied. Sy liefde vir die deel van ons mooi land kan in elke storie gesien word. Die stories neem jou deur 'n reeks emosies, van lag tot amper huil, maar die lag oorheers. Full Product DetailsAuthor: Willem AgenbagPublisher: Independently Published Imprint: Independently Published Dimensions: Width: 14.00cm , Height: 1.00cm , Length: 21.60cm Weight: 0.209kg ISBN: 9798418685063Pages: 176 Publication Date: 17 February 2022 Audience: General/trade , General Format: Paperback Publisher's Status: Active Availability: In Print This item will be ordered in for you from one of our suppliers. Upon receipt, we will promptly dispatch it out to you. For in store availability, please contact us. Language: Afrikaans Table of ContentsReviewsAuthor InformationTab Content 6Author Website:Countries AvailableAll regions |