Herlewing Deur Omgeegroepe: Verdiep Geestelik Deur Omgeegroepe

Author:   Dirkie Van Der Spuy
Publisher:   Struik Christian Media
ISBN:  

9781306493406


Pages:   162
Publication Date:   01 January 2010
Format:   Electronic book text
Availability:   In stock   Availability explained
We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately.

Our Price $34.32 Quantity:  
Add to Cart

Share |

Herlewing Deur Omgeegroepe: Verdiep Geestelik Deur Omgeegroepe


Add your own review!

Overview

God se plan vir Moreletapark-gemeente was duidelik: Hy wou geestelike verdieping teweegbring wat sal uitreik en die wereld rondom beinvloed en verander. Sy plan was om omgeegroepe wat die ruimte en struktuur sou skep waar die Heilige Gees vrylik kon begin beweeg om mense se lewens dramaties te verander. Op 8 Augustus 1988 is die eerste omgeegroep in die gemeente gebou. Ongeveer tien jaar later het die sowat 200 mense en 20 groepe uitgebrei to meer as 3000 mense wat weekliks in meer as 220 omgeegroepe beyeenkom. Dit was God se antwoord op gebede wat opgegaan het vir vernuwing en geestelike groei. Kleingroepe le God na aan die hart. Dit is deel van sy plan vir die organisasie van sy kerk. Al die seen wat omgeegroepe in Moreletapark-gemeente gebring het, maak dat elke gemeente met geloof en oortuiging opgeroep kan word om God te vertrou om ware koinonia in sy kerk te herstel.

Full Product Details

Author:   Dirkie Van Der Spuy
Publisher:   Struik Christian Media
Imprint:   Struik Christian Media
ISBN:  

9781306493406


ISBN 10:   1306493404
Pages:   162
Publication Date:   01 January 2010
Audience:   General/trade ,  General
Format:   Electronic book text
Publisher's Status:   Active
Availability:   In stock   Availability explained
We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately.

Table of Contents

Reviews

Author Information

Tab Content 6

Author Website:  

Customer Reviews

Recent Reviews

No review item found!

Add your own review!

Countries Available

All regions
Latest Reading Guide

Aorrng

Shopping Cart
Your cart is empty
Shopping cart
Mailing List