Eugene de Kock: Sluipmoordenaar van die Staat

Author:   Anemari Jansen
Publisher:   Tafelberg Publishers Ltd
ISBN:  

9780624070160


Pages:   352
Publication Date:   25 March 2015
Format:   Electronic book text
Availability:   In stock   Availability explained
We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately.

Our Price $49.05 Quantity:  
Add to Cart

Share |

Eugene de Kock: Sluipmoordenaar van die Staat


Add your own review!

Overview

Full Product Details

Author:   Anemari Jansen
Publisher:   Tafelberg Publishers Ltd
Imprint:   Tafelberg Publishers Ltd
ISBN:  

9780624070160


ISBN 10:   0624070166
Pages:   352
Publication Date:   25 March 2015
Audience:   General/trade ,  General
Format:   Electronic book text
Publisher's Status:   Active
Availability:   In stock   Availability explained
We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately.
Language:   Afrikaans

Table of Contents

Reviews

Author Information

In 2011 het Anemari Jansen onverwags die kans gekry om Eugene de Kock in die tronk te gaan ontmoet. Sy was dadelik gefassineer deur die man met die sagte stem , die voormalige bevelvoerder van Vlakplaas wat algemeen as Prime Evil bekend staan. Sy het De Kock se vertroue gewen en haar vir die volgende drie jaar deur niks laat stuit nie om alles oor hom uit te vind: sy het Vlakplaas besoek, tientalle onderhoude met sy oud-Koevoet- en Vlakplaaskollegas gevoer en hom Sondag na Sondag in die ou Pretoria-Sentraal gaan besoek. Sy moes net weet: Hoe het dit gebeur dat De Kock sulke wrede dinge kon doen? Haar soeke na antwoorde het haar na alle uithoeke van die land geneem en sou haar lewe onherroeplik verander. Jansen se debuutroman, Glipstroom, het in 2014 by Tafelberg verskyn. Sy het 'n M.A. in Afrikaans van die destydse R.A.U. en 'n B.A. (HOD) van die Universiteit Pretoria. Sy skryf sedert 2012 artikels vir die aanlynpolisietydskrif eNongqai.

Tab Content 6

Author Website:  

Customer Reviews

Recent Reviews

No review item found!

Add your own review!

Countries Available

All regions
Latest Reading Guide

Aorrng

Shopping Cart
Your cart is empty
Shopping cart
Mailing List