Byster

Author:   Nic Terblanche
Publisher:   Nic Terblanche
ISBN:  

9781037097744


Pages:   308
Publication Date:   29 August 2025
Format:   Paperback
Availability:   Available To Order   Availability explained
We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately.

Our Price $39.57 Quantity:  
Add to Cart

Share |

Byster


Overview

Die bosoorlog in Angola het Suid-Afrika gedwing om sy eie wapens te ontwikkel en te vervaardig weens uitgebreide internasionale sanksies. Jong, uiters begaafde studente in ingenieurswese en die natuurwetenskappe is gewerf om gesofistikeerde wapens te ontwerp en te ontwikkel. Hulle het nie net 'n wye reeks wapens, insluitend dodelike kern-, chemiese en biologiese wapens ontwikkel nie, hulle het ook bewus geword en self betrokke geraak by die winsgewende markte vir hierdie wapens. Na die bosoorlog is sommige na Libië, Dubai en Abu Dhabi waar hulle wapens ontwerp en bou. Enorme bedrae geld is betrokke by onwettige wapenhandel en dit lei tot afgryslike dade, soos koelbloedige moorde, verminking, afpersing, geldwassery en ander vernietigende gedrag.

Full Product Details

Author:   Nic Terblanche
Publisher:   Nic Terblanche
Imprint:   Nic Terblanche
Dimensions:   Width: 13.30cm , Height: 1.80cm , Length: 20.30cm
Weight:   0.322kg
ISBN:  

9781037097744


ISBN 10:   1037097742
Pages:   308
Publication Date:   29 August 2025
Audience:   General/trade ,  General
Format:   Paperback
Publisher's Status:   Active
Availability:   Available To Order   Availability explained
We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately.
Language:   Afrikaans

Table of Contents

Reviews

Author Information

Nic Terblanche is van kleins af bewus van kontraste. Hy is in Knysna gebore en het sy hele skoolloopbaan in Welkom deurgebring. Hy het ʼn doktorsgraad in stads- en streekbeplanning aan Stellenbosch Universiteit verwerf en is ʼn navorser met aansienlike internasionale erkenning. Tans is hy ʼn emeritus professor en navorsingsgenoot in die Departement Ondernemingsbestuur aan Stellenbosch Universiteit. Hy het meer as 100 eweknie beoordeelde akademiese artikels in bemarking en kleinhandel gepubliseer. Twee R'e, Rooiwyn en Rugby, fantaseer hom

Tab Content 6

Author Website:  

Countries Available

All regions
Latest Reading Guide

SEPRG2025

 

Shopping Cart
Your cart is empty
Shopping cart
Mailing List