|
|
|||
|
||||
OverviewBoerhart Van My Verstand is 'n bundel essays uit die pen van 'n oksimoron; 'n bedrewe, geleerde en gelowige maplotter. Die essays kronkel van boer na boerdery na kos op die tafel uit eie hande en wissel van sophia na gnosis. Die essays is geskilder op 'n doek van moontlike anargie. 'n Scenario wat die ondenkbare bedink en die ondeurgrondelike antisipeer. Dat my naaste uit ʼn voedsel oogpunt vorentoe gaan swaarkry oor die meerderheid nog nooit vir hulleself moes sorg nie en dus nie oor die kennis en vaardighede beskik om te oorleef indien die lewe nou wel sy agterent op ons gaan draai nie. Die essays is geskryf met empatie, maar sans simpatie vir diegene wat perdedrolle van vye wil onderskei. Full Product DetailsAuthor: At KrugerPublisher: Independently Published Imprint: Independently Published Dimensions: Width: 14.00cm , Height: 1.80cm , Length: 21.60cm Weight: 0.381kg ISBN: 9798865312666Pages: 330 Publication Date: 24 October 2023 Audience: General/trade , General Format: Paperback Publisher's Status: Active Availability: In Print This item will be ordered in for you from one of our suppliers. Upon receipt, we will promptly dispatch it out to you. For in store availability, please contact us. Table of ContentsReviewsAuthor InformationTab Content 6Author Website:Countries AvailableAll regions |