|
|
|||
|
||||
OverviewBomplanters, sluipmoordenaars, saboteurs. Almal Afrikaners. Kragstasies is opgeblaas en politieke moorde uitgevoer. Die terreurveldtog van militante Afrikaners, wat die land in die 1940's naby aan die afgrond van anargie gebring het, is vandag grootliks vergete. In Wit terroriste vlek Albert Blake dit oop. Wat het hulle gedryf? Waarvoor het hulle baklei? Was hulle verraaiers of was hulle ware patriotte? 'n Fassinerende blik op 'n verswee, hoogs aangrypende deel van die Afrikaner-geskiedenis. Full Product DetailsAuthor: Albert BlakePublisher: Tafelberg Publishers Ltd Imprint: Tafelberg Publishers Ltd Weight: 0.500kg ISBN: 9780624081586ISBN 10: 0624081583 Publication Date: 27 September 2018 Audience: General/trade , General Format: Paperback Publisher's Status: Active Availability: In Print This item will be ordered in for you from one of our suppliers. Upon receipt, we will promptly dispatch it out to you. For in store availability, please contact us. Language: Afrikaans Table of ContentsReviewsAuthor InformationAlbert Blake is die skrywer van die topverkoper, Boereverraaier: Teregstellings tydens die Anglo-Boereoorlog wat ook in 'n rolprent, Verraaiers, omskep is. Hy ontvang in 2014 die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se Louis Hiemstra-prys vir niefiksie vir Boerekryger: 'n Seun se hoogste offer. Blake het vier ander boeke op sy kerfstok. Tab Content 6Author Website:Countries AvailableAll regions |