|
|
|||
|
||||
OverviewNicol Stassen is die voorste kenner op die Dorslandtrekkers en hul merkwaardige swerftogte aan die binneland van Suider-Afrika. In Van Humpata tot Upingtonia vertel hy op boeiende wyse hoe dit gebeur het dat 'n aantal trekkers in 1885 die republiek Upingtonia in die noorde van Damaraland gestig het. Die Kaapse bruin man William Worthington Jordan, een van die merkwaardigste persone wat gedurende hierdie jare in Suider-Afrika geleef het, het 'n belangrike rol gespeel in die stigting hiervan. Sy tragiese dood en die ondergang van die vergete republiek Upingtonia word van naderby belig. Full Product DetailsAuthor: Nicol StassenPublisher: Protea Boekhuis Imprint: Protea Boekhuis Dimensions: Width: 24.50cm , Height: 1.50cm , Length: 26.40cm Weight: 0.500kg ISBN: 9781485311959ISBN 10: 1485311950 Pages: 323 Publication Date: 21 December 2021 Audience: General/trade , General Format: Hardback Publisher's Status: Active Availability: In Print This item will be ordered in for you from one of our suppliers. Upon receipt, we will promptly dispatch it out to you. For in store availability, please contact us. Language: Afrikaans Table of ContentsReviewsAuthor InformationNicol Stassen doen al vir meer as 17 jaar navorsing oor die Dorslandtrek en die Angola-Boere. Hy het 'n BA-graad in Tale (Afrikaans, Duits en Russies), 'n meestersgraad in Chemiese Ingenieurswese en 'n doktorsgraad in Geskiedenis. Tab Content 6Author Website:Countries AvailableAll regions |