|
|
|||
|
||||
OverviewDiep in die Mpumalanga bosveld, is 'n jong gekuifde ystervark besig om te worstel met die aankondiging van 'n nuwe toevoeging tot sy familie. Hartseer, en 'n bietjie jaloers op hierdie nuwe baba, dink Nôko dat daar nou geen tyd meer gaan wees vir hom en sy ouers om saam te wees en die nodige oorlewings vaardighede aan te leer nie. 'n Genotvolle storie van vriendskap en kompassie, is Nôko die Ridder die ideale manier om jong lesers te lei om sinvol uiting te gee aan hulle ontwikkelende emosies. In hierdie avontuurlike en prettige verhaal, kinders sal belangrike lesse oor die aanvaarding van verantwoordelikheid en die effektiewe hanteering van hul emosies leer. Hulle sal ook pret hê terwyl hulle van Suid-Afrika en die unieke kultuur, wild, en habitat leer! Full Product DetailsAuthor: Eleni TheodorouPublisher: Telling Tales Publications LLC Imprint: Telling Tales Publications LLC Dimensions: Width: 21.60cm , Height: 0.30cm , Length: 27.90cm Weight: 0.186kg ISBN: 9780996271936ISBN 10: 0996271937 Pages: 50 Publication Date: 22 August 2016 Audience: Children/juvenile , Children / Juvenile Format: Paperback Publisher's Status: Active Availability: Temporarily unavailable The supplier advises that this item is temporarily unavailable. It will be ordered for you and placed on backorder. Once it does come back in stock, we will ship it out to you. Language: Afrikaans Table of ContentsReviewsAuthor InformationEleni Theodorou het 'n baccalaureus en honeurs graad verwerf in sielkunde aan die Universiteit van Pretoria in Suid Afrika, en 'n meestersgraad in sport sielkunde aan die Capella Universiteit in die VSA. Sy is gebore en het opgegroei in Suid Afrika, en bly op die oomblik in die VSA. Sy het gewerk met kinders en hulle ouers in verskeie dele van Afrika, die Verenigde Koninkryk en die VSA, waar sy brein-gebaseerde leer evaluering toegepas het, sowel as verwante opleiding in die strewe van opvoeding om hulle op akademiese vlak, sosiale vlak en emosionele vlak toe te rus. Sy is ook 'n toegewyde vrywilliger wat werk met kinders met spesiale behoeftes, jong volwassenes en senior burgers. Tab Content 6Author Website:Countries AvailableAll regions |