|
|
|||
|
||||
OverviewWord jy 'n held gebore, of het almal van ons heldemoed in ons? Ek glo uit my hart uit as dit kom by ons geliefdes, het almal van ons 'n heldemoed in ons wat maak dat ons ons lewens sal offer vir ons geliefdes of ons Vaderland. Jong helde is juis die bewys ons as mense het van nature waagmoed in ons. Hierdie boek gaan oor kinderhelde in ons geskiedenis wat hulle lewens geoffer het, of bereid was om dit te doen. Sinoniem vir heldemoed in my persoonlike woordeboek is liefde. As Christen leer ons juis in die Bybel waar Jesus se daar is geen groter liefde as iemand wat sy lewe gee vir 'n ander een nie. Ek was verstom met die feit dat ek nog nooit van sommige van die kinderhelde gehoor het nie. Ek kan nie eens se hulle was kind, maar tog man nie, want ons Geskiedenis bewys dat jong dogters ook meer moed aan die dag kan le as volwasse mans. Full Product DetailsAuthor: Johan HeynsPublisher: Independently Published Imprint: Independently Published Dimensions: Width: 14.00cm , Height: 0.70cm , Length: 21.60cm Weight: 0.150kg ISBN: 9798462042591Pages: 124 Publication Date: 22 August 2021 Audience: General/trade , General Format: Paperback Publisher's Status: Active Availability: In Print This item will be ordered in for you from one of our suppliers. Upon receipt, we will promptly dispatch it out to you. For in store availability, please contact us. Language: Afrikaans Table of ContentsReviewsAuthor InformationTab Content 6Author Website:Countries AvailableAll regions |