Die Hart Van Ma en Vrou: Gewortel in Geloof

Author:   Marilize Swanepoel
Publisher:   Malherbe Uitgewers
ISBN:  

9781991455031


Pages:   202
Publication Date:   10 August 2024
Format:   Paperback
Availability:   In Print   Availability explained
This item will be ordered in for you from one of our suppliers. Upon receipt, we will promptly dispatch it out to you. For in store availability, please contact us.

Our Price $35.61 Quantity:  
Add to Cart

Share |

Die Hart Van Ma en Vrou: Gewortel in Geloof


Add your own review!

Overview

Christelike gedigte wat gaan oor elke dag se uitdagings wat ons as vrou en ma ervaar. Woorde wat kom uit 'n doodgewone vrou en ma se hart deur leiding, vasgevang op papier met die hoop om elke vrou te laat besef sy is werd. Elke gedig beeld die daaglikse emosies uit wat so baie deur ons gedagtes maal wat dan gepaard gaan met wat die Woord van God s� oor ons gedagtes, emosies en mens wees. Ons wedloop kan nie voltooi word as ons nie die hand van God vashou elke dag nie. Die behoefte om altyd in te pas, aanvaar te word en raak gesien te word, is iets wat ons vreugde kan steel sonder dat ons dit besef. Dit steel met tyd ons identiteit en laat ons byna in vrees leef dat ons dink ons is nie goed genoeg nie. Dit veroorsaak dat ons in kompromie met onsself is, waarvoor ons staan en wat ons glo. Deur Die Hart Van Ma en Vrou hoop ek om elke vrou daar buite inspirasie te gee. Ek bid dat jy God se liefde sal ervaar en raaksien in alles om jou en met elke situasie wat jou pad mag kruis. 'n Boek vir elke vrou, ma, ouma, suster, vriendin, dogter.... JY vrou, is 'n stuk goud JY vrou, is mooi al word jy oud JY vrou, hou op met jouself wroeg Want JY vrou, is genoeg!

Full Product Details

Author:   Marilize Swanepoel
Publisher:   Malherbe Uitgewers
Imprint:   Malherbe Uitgewers
Dimensions:   Width: 14.00cm , Height: 1.10cm , Length: 21.60cm
Weight:   0.240kg
ISBN:  

9781991455031


ISBN 10:   1991455038
Pages:   202
Publication Date:   10 August 2024
Audience:   General/trade ,  General
Format:   Paperback
Publisher's Status:   Active
Availability:   In Print   Availability explained
This item will be ordered in for you from one of our suppliers. Upon receipt, we will promptly dispatch it out to you. For in store availability, please contact us.

Table of Contents

Reviews

Author Information

Tab Content 6

Author Website:  

Customer Reviews

Recent Reviews

No review item found!

Add your own review!

Countries Available

All regions
Latest Reading Guide

Aorrng

Shopping Cart
Your cart is empty
Shopping cart
Mailing List