Boereverneukers: Afrikaanse swendelaars, swierbolle en swerkaters

Author:   Izak du Plessis
Publisher:   Penguin Random House South Africa
ISBN:  

9781776092185


Pages:   216
Publication Date:   31 July 2017
Format:   Paperback
Availability:   In stock   Availability explained
We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately.

Our Price $39.47 Quantity:  
Add to Cart

Share |

Boereverneukers: Afrikaanse swendelaars, swierbolle en swerkaters


Add your own review!

Overview

Hulle is sjarmant, galant, elegant, belese, berese, gelowig, bedagsaam, selfversekerd, hiperintelligent en jy kan nie help om van hulle te hou nie. Maar eintlik is hulle glibberige gladdebekke wat jou in 'n ommesientjie platsak gaan laat. Want hulle lieg, bedrieg, gee voor. Hulle verdraai, verdoesel, verduister, verwoes. En as jy jou oë uitvee, is jy nie net jou geld kwyt nie, maar ook jou reputasie en status, terwyl die gladdebek lankal soos mis voor die môreson verdwyn het. Sommige van hulle is so goed dat hulle selfs bewonder word ten spyte van hul verfoeilike skelmstreke. Boereverneukers vertel die stories van Afrikaanses wat van die grootste skelmstreke gepleeg het. Van die karakters is minder bekend, maar ander het byna mitiese status in die Afrikaanse psige verwerf, soos die kubuskoning Adriaan Nieuwoudt, die pynmasjienman Gervan Lubbe, die kamma-pediater André Esterhuizen, die Hertzogville-profeet David Francis en die beesbaron Arnold Smit. Selfs die ikoon van die Afrikanerdom, president Paul Kruger, het vir hom 'n plekkie in die annale van Boereverneukers geskrop. Dalk help hierdie stories jou om vir jouself te lag, aan te gaan met jou lewe en voortaan versigtiger te wees as jy dalk al die slagoffer van 'n boereverneuker was.

Full Product Details

Author:   Izak du Plessis
Publisher:   Penguin Random House South Africa
Imprint:   Penguin Books (South Africa)
Dimensions:   Width: 15.30cm , Height: 1.50cm , Length: 23.40cm
Weight:   0.296kg
ISBN:  

9781776092185


ISBN 10:   177609218
Pages:   216
Publication Date:   31 July 2017
Audience:   General/trade ,  General
Format:   Paperback
Publisher's Status:   Active
Availability:   In stock   Availability explained
We have confirmation that this item is in stock with the supplier. It will be ordered in for you and dispatched immediately.
Language:   Afrikaans

Table of Contents

Reviews

Author Information

Izak du Plessis is 'n veelbekroonde radiojoernalis en aanbieder by RSG se nuusprogramme Monitor en Spektrum. Hy wen ATKV Mediaveertjies in 2015 en 2017, en in 2016 word hy aangewys as die Vodacom joernalis van die jaar vir radiobydraes. Van sy gedigte is opgeneem in Nuwe stemme 5. Sy grootste prestasie in die lewe is sy twee kinders, Mia en Hendro, vir wie hy onmenslik baie lief is.

Tab Content 6

Author Website:  

Customer Reviews

Recent Reviews

No review item found!

Add your own review!

Countries Available

All regions
Latest Reading Guide

lgn

al

Shopping Cart
Your cart is empty
Shopping cart
Mailing List