|
|
|||
|
||||
OverviewTerwyl die negende uitgawe (2002) van die AWS hersien is met die Spelreels as uitgangspunt, is die tiende uitgawe hersien met die Woordelys as uitgangspunt. Dit beteken dat elke lemma in die Woordelys wat moontlik problematies kan wees, getoets is teen die reels, 'n proses wat dikwels daartoe gelei het dat of die spelling of skryfwyse van die betrokke lemma en soortgelyke lemmas aangepas is, of die toepaslike reel verfyn en aangepas is om gevestigde spellings of skryfwyses te weerspieel. Die aanpassing en/of verfyning van die spelreels is voorts ook beinvloed deur die kommentaar en navrae van gebruikers wat die TK sedert 2002 ontvang het. Full Product DetailsAuthor: Taalkommissie van die Suid-Afrikaanse akademie vir wetenskap en kunsPublisher: Pharos Dictionaries Imprint: Pharos Dictionaries Edition: 10th Revised edition Weight: 0.805kg ISBN: 9781868900954ISBN 10: 1868900959 Pages: 850 Publication Date: 18 June 2009 Audience: General/trade , General Format: Paperback Publisher's Status: Active Availability: In Print This item will be ordered in for you from one of our suppliers. Upon receipt, we will promptly dispatch it out to you. For in store availability, please contact us. Language: Afrikaans Table of ContentsReviewsAuthor InformationTab Content 6Author Website:Countries AvailableAll regions |