Afrikaander

Author:   Johan Heyns
Publisher:   Independently Published
ISBN:  

9798487311672


Pages:   318
Publication Date:   30 September 2021
Format:   Paperback
Availability:   In Print   Availability explained
This item will be ordered in for you from one of our suppliers. Upon receipt, we will promptly dispatch it out to you. For in store availability, please contact us.

Our Price $38.53 Quantity:  
Add to Cart

Share |

Afrikaander


Add your own review!

Overview

"ʼn Besondere verdienste van hierdie werk is die omstandige besonderhede wat in die bondige lewensbeskrywings van ʼn aantal persoonlikhede, wat elk ʼn sleutelrol in die historiese gebeure van hulle tyd gespeel het, voorkom. Omdat die bedoeling klaarblyklik nie is om ʼn volledige lys van ons volkshelde te voorsien nie, kom beskrywings van sommige bekende leiers wat lesers moontlik in so ʼn werk sou verwag, nie voor nie, terwyl enkele minder bekendes daarin opgeneem is. Vir die jonger, en selfs middeljarige geslag, is bykans almal waarskynlik onbekend, en watter skandvlek is dit nie op ons dat ons ons geskiedenis so verwaarloos en diegene wat hul lewens in diens van ons volk gegee het, vergeet nie! Die maatstaf vir in- en uitsluiting van die onderhawige persoonlikhede is nietemin geheel en al die outeur se keuse. Deur sy navorsing bied die outeur aan ons inligting uit bronne waarvan die hedendaagse gewone leser totaal onbewus is of wat hy moeilik toeganklik sal vind. Sodoende word die teenswoordige geslag opnuut toegerus met die kennis van ons verlede en die rots waaruit ons gekap is. Mag hierdie werk ʼn bydra lewer tot die vind van al die goeie en skone wat in ons verlede ontdek kan word, sodat ons daarna ons ideaal sal vorm en probeer om daardie ideaal vir die toekoms te verwesenlik, soos wyle pres. Kruger ons gemaan het. ""Dan sal ons nasionaliteit en ons taal bly en bloei."" Andries Breytenbach Die HNP Hoofleier"

Full Product Details

Author:   Johan Heyns
Publisher:   Independently Published
Imprint:   Independently Published
Dimensions:   Width: 14.00cm , Height: 1.70cm , Length: 21.60cm
Weight:   0.367kg
ISBN:  

9798487311672


Pages:   318
Publication Date:   30 September 2021
Audience:   General/trade ,  General
Format:   Paperback
Publisher's Status:   Active
Availability:   In Print   Availability explained
This item will be ordered in for you from one of our suppliers. Upon receipt, we will promptly dispatch it out to you. For in store availability, please contact us.
Language:   Afrikaans

Table of Contents

Reviews

Author Information

Tab Content 6

Author Website:  

Customer Reviews

Recent Reviews

No review item found!

Add your own review!

Countries Available

All regions
Latest Reading Guide

lgn

al

Shopping Cart
Your cart is empty
Shopping cart
Mailing List